TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Walter het Malefu se hart probeer wen, Lindiwe het Zolani kwaad gemaak deur met sy nuwe vrou Itumeleng te baklei, en Cobra is uit die tronk vrygelaat maar is terug na ’n lewe van misdaad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa