TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Nadat haar diamant, wat miljoene rand werd is, gesteel is weet Lindiwe nie waar om daarna te begin soek nie, en Malefu steek haar gevoelens vir Walter weg om haar hart te beskerm. Lindiwe probeer desperaat om haar myn oop te hou, en Walter is verras wanneer Flora haar liefde aan hom bely. Cobra ontduik weer die polisie, en Walter is vasgevang tussen die beste vriendinne Malefu en Flora.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa