TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Elvan wil hê Kudret moet met haar trou sodat sy toegang tot sy geld en mag kan kry, maar Sebnem staan in haar pad. Die Yenilmez-familie sukkel met hul bankrotska­p en die situasie op die plaas, Evlan het ’n plan om van Sebnem ontslae te raak, en Kudret stel sy troudatum uit nadat hy ’n vervalste boodskap van sy dogter kry. Die polisie arresteer Ejder wanneer hulle ontdek Simal bestuur ’n maatskappy wat nie bestaan nie, en Ahlas en Simal is in die polisie se visier nadat hulle nog ’n dokument teken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa