TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Polisiekom­missaris Zweli gaan op ’n missie wat lewensgeva­arlik kan wees. Malefu kruip agter ’n vals glimlag weg wanneer sy naby Flora is, en Cobra raak betrokke by Zweli se nuwe ondersoek. Walter weier om van Malefu te vergeet, en Lindani en Paulina ondersteun Walter later wanneer Malefu hom in die pad steek. Malefu kan nie glo Walter gebruik Flora om sy wonde te lek nie, maar sy is tog bly die verhouding is verby.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa