TV Plus (Afrikaans)

26 – 29 NOVEMBER

-

Otsile snel Moseki te hulp wanneer sy hom hoor skree en red die koninklike van die vlammehel, en Sephiri sê vir Mosadi sy het Mosetsana se foon gevind. Moseki verskyn voor die koninklike raad en vra hulle om Sephiri te a arresteer, maar sy suster Mosadi verhang die b bordjies wanneer sy hom verban en verklaar sy bloedlyn sal voortaan geen status in haar ryk hê nie. Moseki is agterdogti­g oor Odirile en wil uitvind wat haar rol in Mosetsana se moord was, en Mosadi sit Dipuo op haar plek. Die koningin gee Matshidiso ’n skamele 28 uur om Moseki se onskuld te bewys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa