TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 DESEMBER

-

Elvan sê vir die plaaswerke­rs hulle kan so lank hulle wil op die plaas bly tot dit weer floreer, maar die Yenilmez-familie wys die aanbod van die hand en begin pak. Ejder word uit die tronk vrygelaat en probeer sy familie ompraat om op die plaas te bly, en ’n onwelkome gas daag uit die bloute by Elvan en Kudret se troue op en kan hul verhouding ernstig beïnvloed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa