TV Plus (Afrikaans)

SUKSESVERH­ALE

-

Tot seisoen 8 (2015) van The Farmer Wants A Wife was daar agt troues waaruit nege kinders gebore is, en drie langtermyn-verhouding­s. Hier is drie suksesverh­ale: Seisoen 4 (2009) Brad

Crane en Stacie Marion: Brad het Stacie ná ses maande van saamwees gevra om te trou. Hulle het ’n kind. Seisoen 7 (2011) Frank

Atherton & Tenille Jolly: Die vonke het gespat tydens hul blitsafspr­aak, en twee jaar ná die reeks het Frank op Valentynsd­ag aan Tenille verloof geraak. Hulle is tans gelukkig getroud. Seisoen 8 (2012) Jodie

Byrne & Sam Alford Jodie het drie maande ná die reeks geëindig het by Sam ingetrek, en in 2015 is hulle getroud.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa