TV Plus (Afrikaans)

WEG, MAAR NIE VERGETE

-

Gone is nie die eerste polisieree­ks wat hom op ontvoering toespits nie.

Without A Trace (2002-2009) het gehandel oor die FBI se Jack Malone (Anthony LaPaglia) en die eenheid vir vermiste persone.

Kidnapped (2006-2007) met Jeremy Sisto het die verhaal vertel uit die oogpunt van die slagoffers, hul ouers, die ondersoeke­rs en ontvoerder­s, maar het ’n enkele saak per seisoen gedek.

Crisis (2014) het gehandel oor ’n FBI-agent se soektog na kinders van ’n deftige skool wat tydens ’n uitstappie ontvoer is.

 ??  ?? Without A Trace.
Without A Trace.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa