TV Plus (Afrikaans)

Blokraaise­l

-

DWARS 1 Kompos (9) 6 Maak somme daarmee (11) 12 Leerkrag (inf.) (5) 13 Internasio­nale (7) 14 Asyngees (7) 15 Goggas (6) 17 Vrees (4) 18 . . . maak (begin stap) (9) 20 Ek en jy (3) 21 Dol (3) 22 Houtjie (7) 23 Realtor (13) 25 Vrugbare woestynstr­eek (4) 26 Kompetisie (7) 27 Sy vryf seer spiere (8) 30 Gevoel (8) 33 Re: die kleintonge­tjie (7) 34 Stap (4) 36 Aanbieder van Toks En Tjops (7,6) 41 Projektiel (7) 42 Treiter (3) 43 Weet (3) 44 Bewoë (9) 46 Twaalf dosyn (4) 47 Grasvlakte (6) 49 Heftig (7) 50 Oor die kole haal (7) 51 Geregte (5) 52 Billik (11) 53 Kritikus van boeke en musiek (9) AF 1 Sy gekneusde blare het ’n skerp geur (11) 2 Kaskenades (9) 3 Oseaan (3) 4 Heilige beeld (4) 5 Malvablom (8) 6 Soort potas (8) 7 Hemde, broeke, rokke, ens. (8) 8 Versadigde koolwaters­tof (5) 9 Digitaal (11) 10 Aangetas deur beroerte (11) 11 Verstoteli­nge (9) 16 Vreemde (4) 19 Deurmekaar (10) 22 Dialek (10) 24 Bietjie (4) 28 Maak hout daarmee glad (11) 29 Aanmatigen­d (11) 31 Dokter (4) 32 Rugtekenin­g (11) 33 Nie tuis nie (9) 35 Herstellin­g (9) 37 Slaapplek vir een (8) 38 Skraal (8) 39 Ondersoeke­r (8) 40 Weermag (4) 45 Laat insluk (5) 48 Kamera se oog (4) 51 . . . en wan (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa