VOORMALIGE 7DE LAAN AKTRISE SHAREEN SWART SE AFSTERWE
Sy was my gunsteling-aktrise. – MARTIE, SMS Haar rol as Katinka in 7de Laan was een van die sepie se hoogtepunte. Rus in vrede. – WERNER, FACEBOOK Ek dink met heimwee terug aan haar rol as Meisie Moolman in Ballade Vir ’n Enkeling. – ELIZMA, FACEBOOK