KORT MAAR KRAG­TIG

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER -

Dit was vir die ve­te­raan­ak­teur Ma­ri­us (73) heer­lik om weer op TV te wees, al was dit kort­ston­dig. “My sto­rie­lyn in Suid­oos­ter is kort, maar dit is prag­tig en het im­pak. By Suid­oos­ter voel ’n mens som­mer soos fa­mi­lie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.