5 – 6 DE­SEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Die uur­glas loop leeg vir Mo­se­ki se fa­mi­lie om sy on­skuld te be­wys of hul­le sal die ver­ne­de­ring om te trek moet ver­duur, en mme. Na­le­di er­ken haar hu­we­lik ver­brok­kel en dit skeur haar fa­mi­lie in twee. La­za­rus het sy ge­ly­ke ont­moet, en Mo­se­ki speel speu­der om uit te vind wie sy nig­gie ver­moor en hom na die skul­di­ge laat lyk het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.