e.tv Week­dae 21:30

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

Week­dae eEx­tra (DStv *195/O­penview HD *105) 22:15 Week­dae e.tv 12:30 Sa­ter­dae e.tv 11:20

VER­LE­DE KEER

P­hunyu­ka het N­ga­no­no se lyk ver­brand, MaZu­lu het Ce­li­we se geld­skie­ter weg­ge­jaag, en Bu­si se ou­ers het uit­ge­vind sy het haar graad­kur­sus son­der hul toe­stem­ming ver­an­der.

5 – 7 DE­SEM­BER

KaMa­don­se­la vaar woe­dend uit en ont­hul haar man P­ha­ka­de is die pa van al MaZu­lu se kin­ders en nie Ng­co­lo­si nie. Buhle bars in tra­ne uit ná Ng­co­lo­si vir haar sê hy is nie haar pa nie, en P­hunyu­ka smeek die voor­ou­ers om ver­gif­nis vir N­ga­no­no se dood.

10 – 14 DE­SEM­BER

Die ge­meen­skap ver­werp P­ha­ka­de weens die B­hen­gu-skan­daal, Ng­co­lo­si gee Za­ki­thi en Zit­hu­le­le die trek­pas by Ma­lu­ju Oil, en Buhle trek uit die huis. P­ha­ka­de be­gin met sy broer ba­klei, en die swan­ger Ja­bu­li­le keer te­rug na ’n to­neel van cha­os wan­neer KaMa­don­se­la en P­ha­ka­de ’n woor­de­wis­se­ling het oor of hul­le nog haar ba­ba saam moet aan­neem, en K­ha­nyo be­spreek haar pa se son­des met die kerk­raad.

17 – 18 DE­SEM­BER

Ng­co­lo­si sê vir sy ma, MaNd­lo­vu, wat hom be­tref is sy dood, MaZu­lu se fa­mi­lie smeek haar om huis toe te kom, en P­ha­ka­de stem in tot die aan­ne­ming.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.