SABC1 Week­dae 18:30

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

VER­LE­DE KEER

Noah het sy stief­oom T­bo­se met ’n mes ge­steek, en Ma­pit­si het Sp­ho­la af­ge­sê.

5 – 7 DE­SEM­BER

Ra­chel se be­heer­sug­ti­ge ma, Ce­lia, sleep voe­te ty­dens die lo­bo­la-on­der­han­de­lings om te keer dat Ra­chel met die twy­fel­ag­ti­ge sa­ke­man Ma­ro­thi trou. E­li­za­beth is hart­seer wan­neer sy van u­ni­ver­si­teit af tuis­kom en sien haar ma, s­kool­hoof T­ho­bak­ga­le, is de­pres­sief en al­leen, en Ma­ry kruip vir die po­li­sie weg. Mei­kie dreig om Noah te­rug te kry om­dat hy haar seun T­bo­se aan­ge­val het, en E­li­za­beth pro­beer om haar ma weer te laat glim­lag.

10 – 14 DE­SEM­BER

Mok­ga­di is ver­stom wan­neer Ma­ry er­ken sy is by Noah se ben­de be­trok­ke, en Fa­nie be­soek Ma­ro­thi. T­bo­se word wak­ker uit sy ko­ma, ’n on­ver­wag­te op­roep maak Le­ha­sa woe­dend, en Lee­to pro­beer sy fa­mi­lie by­me­kaar­hou wan­neer Mei­kie Noah be­veel om die huis te ver­laat. S­kool­hoof T­ho­bak­ga­le se kar gee pro­ble­me, en Ma­pit­si se ver­le­de spook by haar. Ma­ry vang haar dog­ter Mok­ga­di on­kant wan­neer sy Noah se bi­o­lo­gie­se pa noem, en Ra­chel suk­kel met haar trou­plan­ne.

17 – 18 DE­SEM­BER

S­kool­hoof T­ho­bak­ga­le se geld­pro­ble­me ont­stel haar, en Mei­kie ver­loor haar hu­meur wan­neer John voor­stel hul­le stel die se­re­mo­nie uit om hul hu­we­liks­be­lof­tes weer af te lê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.