DYNASTY

TV Plus (Afrikaans) - - DIENUUS -

Sleg­te S nuus vir fans van die nuwe weer­ga­we van die se­pie Dynasty (2017-nou): Ja­mes Mackay het sy rol as S­te­ven Car­ring­ton C ná twee sei­soe­ne be­dank. Dit volg op Nat­ha­lie Kel­ley se be­dan­king as C­ris­tal in Au­gus­tus – en e dit lyk as­of hul­le oor een ding saam­stem: s dat hul­le nie ge­luk­kig is met din­ge a ag­ter die skerms nie. Ja­mes het op In­sta­gram ge­sê: “Daar is baie be­slui­te in die ver­vaar­di­ging van te­le­vi­sie­pro­gram­me be­trok­ke en soms hou jy nie daar­van nie en moet jy daar­mee saam­leef. Hoop jul­le al­mal ge­niet die reeks.” Nat­ha­lie het ’n hou in­ge­kry toe sy weg is, deur in ’n te­le­vi­sie-on­der­houd te be­weer “ek het my le­we te­rug­ge­kry!” in op­vol­ging van ge­rug­te oor voort­du­ren­de pro­ble­me ag­ter die skerms.

Ja­mes Mackay is die jong­ste ster wat die nuwe weer­ga­we van Dynasty ver­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.