SHAMELESS Sei­soen 9 M-Net (*101) 22:00 E­pi­so­de 4

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Mans wat vroue mis­han­del het, soos Ko­be Bry­ant, Har­vey Wein­stein, Woody Al­len, Lou­is CK, A­ziz An­sa­ri, John Las­se­ter en Bill Cos­by, word ge­noem wan­neer Veronica en Kev hul­le as voor­beel­de ge­bruik om ver­skil­len­de ti­pes sek­su­e­le aan­ran­ding aan men­se in die A­li­bi-kroeg te ver­dui­de­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.