S­POOR­LOOS Sei­soen 1 kykNET (*144) 20:00 E­pi­so­de 9

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Lara kan nie meer lan­ger 'n leu­en leef nie en ver­tel vir Ju­ni­or sy wil skei. Die bom bars eers wan­neer Wer­ner en An­ge­li­que hoor Jan- Gus­tav is nie Ju­ni­or se bi­o­lo­gie­se kind nie. Tus­sen al die ont­nug­te­rings en dra­mas deur is Jan- Gus­tav steeds ver­mis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.