Hou iets an­ders as jou guns­te­lin­g­reeks jou snags wak­ker? Ons is hier om jou TV-pro­ble­me op te los.

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Hoe­kom skuif ’n ka­naal pro­gram­me rond soos Top Bil­ling op SABC3? Eers is dit van Sa­ter­dag na Son­dag, ge­skuif en nou is die tyd op Son­dag ver­an­der. – Col­leen Fa­ce­book SABC3 het sy pro­gram­roos­ter tot mid­del De­sem­ber aan­ge­pas met reg­streek­se uit­sen­dings van die M­zan­zi-su­per­liga-krie­ket. Dit het n klomp pro­gram­me om­ver­ge­gooi. Dis mak­li­ker om re­a­li­teits­reek­se en leef­styl­pro­gram­me soos Top Bil­ling (1996-nou) rond te skuif om­dat dit nie tyd­ge­bon­de is of 'n sto­rie­lyn het nie. Ky­kers sal nie die ver­skil tus­sen e­pi­so­de 4 en 5 raak­sien nie om­dat die e­pi­so­des nie n tyd­lyn volg nie. Hoe en waar die ka­naal be­sluit om Je­an­nie D en haar me­de­ster­re in die nuwe roos­ter in te pas, hang af waar die pro­gram die bes­te sal in­pas ten op­sig­te van tyds­duur en in­houd. Om­dat Top Bil­ling oor leef­styl han­del is dit nie no­dig dat in­houd ge­sen­sor word nie, dus is dit mak­li­ker om te skuif son­der klag­tes van ky­kers oor on­no­di­ge ge­weld of to­ne­le met n ou­der­doms­be­per­king. Wan­neer die krie­ket ver­by is, sal die kykroos­ter na die ge­wo­ne te­rug­keer.

SMS jou vrae na 35982 of stuur vir my e-pos na lu­[email protected]­dia24. com

Ja­de Hub­ner en haar me­de-aan­bie­ders van Top Bil­ling is op die pro­gram­roos­ter rond­ge­skuif.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.