TV Plus (Afrikaans)

2018 OPSOMMING

Die jaar wat verby is het ’n paar groot akteurs geëis . . .

-

Jerry van Dyke Ouderdom: 86 Oorsaak van dood: hartversak­ing (5 Januarie)

Bekend: Luther Horatio van Dam in Coach (1989-1997). Joel Taylor Ouderdom: 38 Oorsaak: dwelmoordo­sis (23 Jan.) Bekend: homself in die Discovery-reeks Storm Chasers (20072011). Mark Salling Ouderdom: 35 Rede: selfdood (30 Januarie) Bekend: Noah Puckerman in Glee (2009-2015). Hy is dood terwyl hy op sy vonnis vir die besit van kinderporn­ografie gewag het. John Mahoney Ouderdom: 77 Oorsaak: kanker (4 Februarie) Bekend: Martin Crane in Frasier (1993-2004), Management in Burn Notice (2007-2013) en Hot in Cleveland (2011-2014). David Stiers Ouderdom: 75 Oorsaak: kanker (3 Maart) Bekend: Major Winchester in M*A*S*H (1972-1983). DuShon Monique Brown Ouderdom: 49 Oorsaak: septisemie (23 Maart)

Bekend: Connie in Chicago Fire (2012-nou) en Katie in Prison Break (2005-2009). Verne Troyer Ouderdom: 49 Oorsaak: selfdood (21 April) Bekend: as Mini Me in die Austin Powers-flieks (1997-2002). Jackson Odell Ouderdom: 20 Oorsaak: dwelmoordo­sis (8 Junie) Bekend: Ari Caldwell in The Goldbergs (2013-nou). Richard Harrison Ouderdom: 77 Oorsaak: Parkinsons­iekte (25 Junie)

Bekend: homself, oftewel “The Old Man”, in die realiteits­reeks Pawn Stars (2009-nou). Frank Parker Ouderdom: 79 Oorsaak: Parkinsons­iekte en demensie (16 September) Bekend: Shawn Brady vir byna 25 jaar tot 2008 in Days Of Our Lives (1967-nou). Scott Wilson Ouderdom: 76 Oorsaak: bloedkanke­r (6 Oktober)

Bekend: Hershel Greene in The Walking Dead (2010-nou). Peggy McCay Ouderdom: 90 Oorsaak: ouderdom (7 Oktober) Bekend: sy’t 5 Daytime Emmytoeken­nings gekry vir haar spel as die matriarg Caroline Brady (1983-2016) in Days Of Our Lives.

Stan Lee Ouderdom: 95 Oorsaak: hart

stilstand (12 November)

Bekend: die man agter Marvel Comics, met kameerolle in The Big Bang Theory (2007nou). June Whitfield Ouderdom: 93 Oorsaak: onbekend (28 Des.) Bekend: Mother in Absolutely Fabulous die reeks (1992-2012) en die 2016-fliek.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa