OUBOET EN WORS

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 2 kykNET (*144) 20:00 E­pi­so­de 16 Ouboet word ge­kies om in hul woon­stel­blok se be­heer­lig­gaam te dien en Yol­lie (fo­to) is vrees­lik trots en wil sorg dat man­lief op sy bes­te lyk. Mol­ly lyk prag­tig ná haar ses­sie by die sa­lon en wil Wors se aan­dag trek, maar gaan Wors die ver­an­de­ring raak­sien?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.