WORLD’S GREATEST MOTORCYCLE RIDES: SOUTH AFRICA

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

NU­WE REEKS! Sei­soen 1 Tra­vel C­han­nel (*179) 19:00 E­pi­so­de 1 Hen­ry Co­le ver­tel hoe hy voor­be­rei het om die 1 400 km lan­ge mo­tor­fiets­rit van Jo­han­nes­burg na Kaap­stad af te lê. En ons kry meer te sien van sy kwyl­waar­di­ge De­sert Ra­cer-mo­tor­fiets wat die Ka­la­ha­ri gaan op­vreet en uit­spoeg soos ’n hoen­der­boud­jie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.