MINKI

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

NU­WE REEKS! Sei­soen 1 VIA (*147) 20:00 E­pi­so­de 1 Die spran­ke­len­de Minki van der West­hui­zen het as mo­del en TV-aan­bie­der in dui­sen­de Suid-A­fri­ka­ners se hart ge­kruip. Nou spog die ma van drie dog­ters met haar eie ge­sels­pro­gram, Minki, wat van­dag, 16 Ja­nu­a­rie, be­gin. • Lees meer op bl. 39.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.