DWAALSTER

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Sei­soen 1 kykNET (*144) 20:00 E­pi­so­de 4 Daar ge­beur soms ei­en­aar­di­ge din­ge op die klein Ka­roo­dor­pie Maan­haars­drif. Lu­kas help An­na­bel om meer in­lig­ting te kry oor die ge­heim­sin­ni­ge ver­dwy­nings op die dorp en ’n vreem­de vlie­ën­de voor­werp maak ’n ver­sky­ning bo die tuis­ny­wer­heid Die Melk­weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.