S­HO­W­MAX EER­STE

TV Plus (Afrikaans) - - SHOWMAX -

Aan­dag al­le lief­heb­bers van ko­me­dies en fan­ta­sieë: nu­we sei­soe­ne van Mar­vel’s Ru­na­ways (2017-nou), die meer­min­reeks Si­ren (2018-nou), die e­pi­so­de­anto­lo­gie­reeks Room 104 (2017-nou), Bold Ty­pe (2017-nou), SMILF (2017-nou) en Ma­gi­ci­ans (2015-nou) be­gin al­mal in die eer­ste kwar­taal van 2019 op S­ho­w­max – voor e­ni­ge an­der uit­saai­er.

Room 104 het fan­tas­tie­se gas­te in hier­die sei­soen soos die ko­me­di­ant C­har­ly­ne Yi in e­pi­so­de 1 en Ju­dy G­reer en fan-guns­te­ling Ka­tya Za­mo­lo­d­chi­ko­va van RuPaul’s Drag Ra­ce (2009-nou) in e­pi­so­de 3.

Ons tel ook die dae af vir die be­gin van sei­soen 2 van Si­ren, want dié keer slyp vrees­aan­ja­en­der meer­min­ne, en meer­man­ne, hul tan­de vir die in­wo­ners van B­ris­tol Co­ve.

Die fan­ta­sie­reeks The Ma­gi­ci­ans be­to­wer ons met ’n nu­we sei­soen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.