S­HO­W­MAX BLITSIG

TV Plus (Afrikaans) - - SHOWMAX -

Jy kan dit nie be­ter hê as ’n splin­ter­nu­we e­pi­so­de van kykNET se nu­we reeks Dwaalster (be­gin op die ka­naal op Dins­dag 8 Ja­nu­a­rie) el­ke week op S­ho­w­max nie.

Die ril­ler­ko­me­die volg die a­von­tu­re van die on­der­soe­ken­de joer­na­lis An­na­bel Loots (Ti­na­rie van Wyk Loots) wat haar toe­vlug neem tot haar tuis­dorp Maan­haars­drif in die Ka­roo na­dat ’n kol­le­ga wat saam met haar aan ’n ar­ti­kel oor xe­no­fo­bie­se aan­val­le ge­werk het, voor haar oë ver­moor is. Sy het ook ’n kor­rup­te mi­nis­ter se Rus­sie­se ban­de bloot­ge­lê en dit stel haar in ge­vaar.

Dis ’n ma­gie­se dor­pie, ge­pak met groot per­soon­lik­he­de en ek­sen­trie­ke men­se soos die ge­trou­de ei­e­naars van die dorp se ho­tel, Ru­an (Te­ren­ce B­rid­gett) en Lu­an (Neels van Jaars­veld), An­na­bel se ou ho­ër­skool­lief­de S­ti­an (Ja­c­ques Bes­sen­ger), die plaas­li­ke koe­rant­re­dak­teur Lu­kas (An­dré O­den­daal) en die rug­by­mal bur­ge­mees­ter Ivy (Ju­ne van Merch).

Fans van plaas­li­ke pro­gram­me kan ook uit­sien na ’n twee­de reeks van Die Byl op S­ho­w­max en na VIA se law­we re­a­li­teits­reeks Die Ra­dio Raps S­how (be­gin op VIA op Vry­dag 8 Fe­bru­a­rie) in die eer­ste kwar­taal van 2019.

Dwaalster se Ju­ne van Merch en Neels van Jaars­veld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.