WHO IS AMERICA? SA­TI­RE)

TV Plus (Afrikaans) - - VOORSKOU -

Sei­soen 1 Be­gin Vry­dag 1 Fe­bru­a­rie op M-Net (*101) om 22:35

Moet weet: Ná 2018 se po­li­tie­ke sir­kus in die VSA, is ons te bang om ons die gru­wels voor te stel wat die ko­me­di­ant Sa­cha Ba­ron Co­hen in sy hin­der­laag-on­der­hou­de toe­lig. Sa­cha (be­kend om sy al­ter ego’s Ali G en Bo­rat) het vier on­der­houd-ka­rak­ters tus­sen wie hy wis­sel en sy tei­kens kies, hul­le op hul ge­mak stel en so­ver kry om hul sme­ri­ge brok­kies op TV te onthul – soos wat die stem­wer­wer Lar­ry Pratt doen as hy sê: “Kin­ders kan goeie sol­da­te wees so­lank hul­le nog nie ’n ge­we­te het nie”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.