NUUT OP VIA

TV Plus (Afrikaans) - - VOORSKOU -

ARMAND KOOK KAAL Sei­soen 1 Be­gin Maan­dag 4 Fe­bru­a­rie 17:30

Moet weet: Die ak­teur Armand Au­camp het on­langs ge­wig ver­loor en spie­re ge­bou na­dat hy die Ke­to­ge­nie­se di­eet (hoë vet­in­houd en lae ka­lo­rieë), ge­volg het. In die kos­pro­gram wys Armand hoe jy ook die di­eet kan volg en deel re­sep­te uit sy kook­boek. IEWERS IN A­FRI­KA Sei­soen 1 Be­gin Woens­dag 30 Ja­nu­a­rie 20:30 Moet weet: In el­ke e­pi­so­de word twee be­ken­des op ’n a­von­tuur in A­fri­ka ge­volg. Hul­le neem aan uit­da­gings deel en ge­sels met in­spi­re­ren­de men­se. KLANKBORD Sei­soen 1 Be­gin Woens­dag 6 Fe­bru­a­rie 17:30 Moet weet: In die kos-en-klets­pro­gram ge­sels die kos­blog­ger Il­se van der Mer­we met A­fri­kaan­se mu­si­kan­te en kook saam met hul­le ge­reg­te wat deur hul lie­de­re ge­ïn­spi­reer is. 1,2,3 FIXIT Sei­soen 1 Be­gin Don­der­dag 28 Fe­bru­a­rie 17:30 Moet weet: Ly­nel­le Ken­ned bied die reeks aan waar­in drie paar­tjies mee­ding om hui­se op te knap. Die tyd­skrif Tuis is die borg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.