16 – 18 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Con­nie het ’n groot uit­val met haar boe­tie­kas­sis­tent E­mi­le, Hil­da pro­beer ’n mis­moe­di­ge Ben moed in praat, en Fi­ka­ni is erg be­kom­merd oor ’n spe­si­a­le vriend van hom. Hil­da raak nos­tal­gies, E­mi­le moet ’n be­sluit neem oor sy toe­koms by die boe­tiek, en Hil­da hou haar lyf par­ty­tjie ko­ör­di­neer­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.