TWYFELGEDAGTES

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Es­ti (Re­an­di G­rey), die kel­ne­rin by Be­leef, en O­li­via kui­er op Woens­dag 16 Ja­nu­a­rie en O­li­via kan nie uit­ge­praat raak oor hoe won­der­lik die ge­trou­de le­we is nie. Maar haar ge­luk word kort­ge­knip op Don­der­dag 17 Ja­nu­a­rie en met kom­mer ver­vang wan­neer sy sien Die­die is diep in ge­sprek met A­lexa. Na­dia sê O­li­via se kop werk oor­tyd. “Haar hart was al meer as een keer ge­breek en sy voel on­se­ker wan­neer sy hul­le saam sien. Sy won­der skie­lik of Die­die aan hul hu­we­lik twy­fel.”

O­li­via be­soek A­lexa by haar kan­toor by die Hill­si­de-kli­niek op Vry­dag 18 Ja­nu­a­rie en eis ant­woor­de oor wat A­lexa by haar man soek, maar A­lexa wei­er om met haar te praat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.