Was dit ’n fout?

Die­de­rik be­gin vreemd op­tree, wat O­li­via op hol het.

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

O­li­via (Na­dia Herb­st) sweef nog op wol­ke se­dert sy en Die­de­rik (Hen­nie Ja­cobs) on­langs e­wi­ge trou aan me­kaar be­loof het. “O­li­via het uit­ein­de­lik haar siels­ge­noot ont­moet,” sê Na­dia. “Haar bes­te vriend is nou haar man, en vir die eer­ste keer voel sy of sy die reg­te be­sluit ge­neem het.” Maar Die­de­rik dink dalk an­ders. Hy tree vreemd op en het ’n ge­hei­me ge­sprek met dr.

A­lexa (Ca­ri­na Nel).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.