WAT LAAS GE­BEUR HET

TV Plus (Afrikaans) - - 7DE LAAN -

Con­nie se ge­sig is in No­vem­ber verlede jaar ge­skend toe ’n hand­gra­naat na­by haar ont­plof het in die Ha­ven-gy­se­laar­voor­val. In De­sem­ber het Con­nie ge­suk­kel om met haar be­se­ring saam te leef en hal­lu­si­na­sies be­gin kry van haar­self wat met haar ou, vlek­lo­se ge­laat met haar in die spie­ël praat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.