16 – 18 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER-VOORSKOU -

Die span­ning loop weer hoog in die Sams­o­diens se huis, Ro­nald se siek­te laat hom ’n groot fout maak, en Chris neem ’n on­ge­wo­ne be­sluit. Siya het ’n ap­pel­tjie te skil met Re­bec­ca, ter­wyl R­ha­fiek meer ver­bit­terd raak. Chris ge­niet sy nu­we le­we on­danks Tim se neu­le­ry, en Car­men ge­niet haar eer­ste dag te­rug by Suidooster-Eien­dom­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.