21 – 25 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER-VOORSKOU -

Lee-Ann het ’n plan om Mrs. J se aan­dag van Ro­nald af te lei, Car­men won­der of sy ’n fa­mi­lie­par­ty­tjie moet by­woon, en B­rid­get­te en Lee-Ann gryp in by Re­bec­ca se be­soe­ke aan Ro­nald. Chris ge­niet sy nuut­ge­von­de vry­heid, Ian gee vir Zoe ’n uit­da­ging, maar sy voel nie ge­reed daar­voor nie, en Re­bec­ca kom tot haar pa se red­ding. Re­bec­ca neem Mrs. J se ver­soek ter har­te, ter­wyl R­ha­fiek Ian met ’n aan­bod na­der. Jen­ny be­soek Chris weer, Ro­nald be­leef ’n erns­ti­ge te­rug­slag wat al­mal skok, en ’n groot ver­wik­ke­ling kan Car­men en R­ha­fiek se le­we ver­an­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.