28 – 29 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - SUIDOOSTER-VOORSKOU -

Tim let op sy pa is angs­tig, R­ha­fiek wil sy toe­koms­plan met al­mal deel, en Mrs. J is be­kom­merd oor Ro­nald. Jen­ny daag on­ver­wags by Chris se huis op en Tim raak ag­ter­dog­tig. Ro­nald gaan ver­der ag­ter­uit en B­rid­get­te pro­beer help, maar ver­er­ger sa­ke net.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.