16 – 18 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - GETROUD MET RUGBY-VOORSKOU -

Daar is steeds geen spoor van B­litz nie, die S­try­ders kry ’n nu­we kap­tein, en Koe­kie en Fe­stus vind uit van Botha se afpersing. An­na maak ’n nu­we vrien­din in Pot­ties, Re­na­te dryf K­ris­tien teen die mu­re uit met die ba­ba, en Fa­fa en Ma­ry­ke het ’n af­spraak met Botha. Li­am is keel­vol vir B­litz wat niks doen nie, en die man­ne ont­moet Pot­ties se nu­we kel­ne­rin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.