VOOR­HEEN

TV Plus (Afrikaans) - - ARENDSVLEI-VOORSKOU -

C­han­tel is ge­straf toe Val­do­nia uit­vind sy het lieg­sto­ries ver­sprei, Clau­dia het die skool ge­los om te gaan werk, din­ge tus­sen Ro­nel en T­hys het warm ge­raak, Ja­ni­ce en Li­o­nel het ’n uit­val ge­had, en die geld­wol­we was op T­hys se spoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.