21 – 23 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - ARENDSVLEI-VOORSKOU -

T­hys kom met ’n skok ag­ter die skool se beurs­fonds is leeg, Wen­dy wys haar staal as men­se met haar be­gin suk­kel, en E­mi­le kry ’n har­de loe­sing. Ni­co­le­ne sit An­ton op sy plek, en Ro­nel por Li­o­nel aan om werk te kry om­dat dit die e­nig­ste ma­nier is hoe hy sy pro­ble­me kan oor­kom. Die geld­kwes­sie by die skool plaas druk op T­hys, en Be­a­tri­ce be­lo­we hom om uit te vind wat ge­word het van die skool­geld wat ver­dwyn het. In­tus­sen mors C­han­tel met Il­ke se kop. Ja­ni­ce kon­fron­teer Wen­dy oor die groot be­drag geld wat sy vir T­hys ge­leen het, en die Cu­pid’s Cor­ner-blog raak oor­nag baie ge­wild. Be­a­tri­ce ont­dek haar oor­le­de man Da­vid het voor sy dood die skool­geld in sy eie re­ke­ning oor­ge­plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.