16 – 18 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - ISIDINGO-NGO-VOORSKOUE -

Ga­briel vier sy oor­win­ning as bur­ge­mees­ter en be­lo­we be­wo­ners be­ter diens­le­we­ring, en Lala­ge kan nie kop­hou wan­neer Hen­drik uit­ste­dig is nie. Lin­coln stel sy plan in wer­king om wraak te neem op Ga­briel om­dat hy sy dog­ter Ni­ki­we mis­han­del het, en Mor­ong­wa ver­tel Ce­bi­sa wat sy van hom dink. Lala­ge be­soek Wen­dy om ’n pad vo­ren­toe te vind, en Ga­briel is woe­dend wan­neer Lin­coln dreig om sy po­li­tie­ke loop­baan te ver­nie­tig nog voor dit be­gin het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.