21 – 25 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO-VOORSKOU -

Sbu en Fi­ki­le het amp­te­lik mis­da­di­gers ge­word, Jack­son ver­tel vir die twee be­drie­ërs wat hy vir hul­le be­plan het, en Sbu en Fi­ki­le vind iets skok­kends uit. Fi­ki­le kry ’n on­ge­wo­ne sa­ke­red­dings­plan vir die sa­lon, en GC se dag ver­an­der van sleg tot aak­lig. MaNg­co­bo be­gin huil wan­neer Mond­li na N­kun­zi soek, pas­toor Md­lets­he skop MaNg­co­bo uit sy huis, en MaNg­co­bo ver­tel N­kun­zi wie een van haar me­de­plig­ti­ges is. Mxo­li­si en Mas­ter­mind word ag­ter tra­lies her­e­nig, en dit lei tot ’n konfrontasie oor broe­der­skap en ver­raad. Pas­toor Md­lets­he be­sluit om reg in eie han­de te neem ná sy be­soek aan sy seun in die tronk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.