16 – 18 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS-VOORSKOU -

S­man­ga kan­sel­leer sy plan­ne met sy mei­sie Zi­tha, en Le­se­di pro­beer Le­ra­to oor­tuig sy is oor Mp­ho so­dat sy haar eks kan na­der­hark. Ay­an­da se ont­moe­ting met Un­cle Ka­bi­si eindig nie so goed soos wat sy ge­hoop het nie, en Amy ver­wys na Le­se­di se sek­su­e­le aan­val, want sy hoop Le­se­di sal dan fans kry. Ga­d­af­fi kry ’n in­te­res­san­te foon­op­roep van ’n ge­we­se vriend, en Cra­zy J se fan­ba­sis op sy YouTu­be-ka­naal groei by die dag. Ga­d­af­fi kon­tak sy eks-fling Sp­he om ’n guns te vra, en Wan­di­le swig voor ’n vin­nig­ryk­word-ske­ma.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.