21 – 25 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS-VOORSKOU -

S­man­ga lieg om ’n woor­de­wis­se­ling met Zi­tha te ver­my, en Ay­an­da wei­er om e­nig­iets met Tau te doen te hê. Sp­he wil Ga­d­af­fi nie help om ’n lyk weg te steek nie, en die ge­wa­pen­deroof­ben­de kry op­ont­houd. Tau oor­reed sy sa­ke­ven­no­te dat hul­le die tran­sak­sie be­klink, en Ma­z­wi ver­tolk Sp­he se ge­drag ver­keerd. Ay­an­da en Tau ver­laat ’n ge­sel­lig­heid saam om nuus in te haal, en die roof­tog blaas in die ben­de se ge­sig op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.