21 – 24 JA­NU­A­RIE

TV Plus (Afrikaans) - - BOLD-VOORSKOU -

Rid­ge lek sy won­de ná sy sker­mut­se­ling met T­hor­ne, en Brooke speel vir ’n ver­an­de­ring vre­de­ma­ker tus­sen die broers. Rid­ge sê vir sy stief­ma Quinn hy is ge­luk­kig met hoe hul elk se le­we uit­ge­werk het. T­hor­ne sê vir Brooke om eer­der met hom te trou as met Rid­ge want Rid­ge ver­dien haar nie, en Jus­tin merk op Bill is nie hom­self nie maar bly eer­der stil as om Bill uit te vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.