TV Plus (Afrikaans)

THE HUNT

-

Al Pacino, ’n Academy Award-wenner, waag sy hand aan TV deur aan te sluit by Amazon se dramareeks van 10-episodes The Hunt, wat later vanjaar uitgesaai word. Die reeks speel in 1977 in New York af en volg die wel en wee van ’n groep Nazi-jagters wat uitgevind het honderde hooggeplaa­sde Nazi-amptenare woon tussen hulle en het jare lank saamgeswee­r om ’n vierde ryk in die VSA te skep. Al is die mentor van Logan Lerman se karakter wat sy ouma se moord deur Nazi’s wil wreek.

 ??  ?? Al Pacino gaan Nazi’s op TV jag.
Al Pacino gaan Nazi’s op TV jag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa