TV Plus (Afrikaans)

THIS IS US

-

Die tranetrekk­er-dramedie This Is Us (2016-nou) het een van TV T se bekendste ma’s vir die res van seisoen 3 gekry. Phylicia P Rashad (Clair Huxtable H in The Cosby Show, 1984-1992) sal Beth se s ma, Carol, speel. Die D aktrise Susan Kelechi Watson (Beth) sê dit is danksy die reeks se nuwe skrywer: “’n Deel van die d storie behoort aan a [skrywer] Eboni Freeman. F Sy het ’n manier gevind om ’n pragtige agtergrond­verhaal te skep met ’n begin vir Beth.”

 ??  ?? Phylicia Rashad speel weer die ma.
Phylicia Rashad speel weer die ma.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa