TV Plus (Afrikaans)

THE NEW POPE

-

Fans se gebede is verhoor want Jude Law het sy rol as pous Pius in die dramareeks The Young Pope (2016-nou) hervat. Seisoen 1 het onbeslis geëindig en daar was gerugte dat Jude bedank het, maar hy’s terug met ’n nuwe vriend: John Malkovich en ’n nuwe titel vir seisoen 2: The New Pope.

 ??  ?? Jude Law is terug as pous Pius en met ’n nuwe vriend.
Jude Law is terug as pous Pius en met ’n nuwe vriend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa