TV Plus (Afrikaans)

MUSIEK ROULETTE

-

SEISOEN BEGIN! Seisoen 5 SABC2 (*192)

19:00 Episode 1

Dis tyd vir musiekraai­sels en die nuwe seisoen spog met ’n nuwe formaat. Die sangeres Nádine toets weekliks deelnemers se musiekkenn­is en R10 000 is elke week op die spel. Lees meer op bl. 32.

 ??  ?? Donderdag 31 Januarie
Donderdag 31 Januarie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa