TV Plus (Afrikaans)

DWAALSTER

-

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Drama Episode 6 Onheilspel­lende dinge gebeur weer op die Karoo-dorpie Maanhaarsd­rif. Nadat Ivy verlede week haar mond verby gepraat het in ’n onderhoud met Kwêla se ankeraanbi­eder Hannes van Wyk, is die hele dorp vies vir haar. Luan en Ruan is besig met hul nuwe projek en neem toergroepe na Kasper se uitkykpunt. • Lees meer op bl. 38.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa