TV Plus (Afrikaans)

KONINGS VAN KITSKOS

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 3 VIA (*147) 19:30 Episode 1 Die twee grapjasse Gerhard Steyn van Baby Tjoklits-faam en akteur Alvin Bruinders van Vetkoekpal­eis-faam is terug! Dié twee hegte vriende reis regoor Suid-Afrika om die beste kitskos-restaurant­e en wegneemple­kke op te spoor. In die eerste episode leer die manne om ’n pizza by Italian Stallion in Kaapstad te maak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa