TV Plus (Afrikaans)

DIE RADIO RAPS SHOW

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 2 VIA (*147) 20:00 Episode 1 Jonathan, oftewel Radio Raps, gaan vir die volgende 13 weke jou Vrydagaand­e opkikker met sy pittige insetsels. In die eerste episode gesels Jonathan met die joernalis-aanbieder Elma Smit en hy leer ons hoe om te paaldans.

• Lees meer op bl. 59.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa