TV Plus (Afrikaans)

4 – 8 FEBRUARIE

-

Die spelers kla by Schalk oor Ryno, Bart probeer uitvind wat Botha se motivering is, en Candice maak ’n plan om Liam se oog te vang. Die spelers weier steeds om voor Ryno uit te trek, Kristien plaas druk op Botha om bewyse teen Fafa te bring, en Festus en Koekie se senuwees is gedaan. Botha verras Maryke by die stadion, Liam begin romanties voel oor Bibi, en Schalk en Fafa het hul hande vol met die kleedkamer-debakel. Botha plaas Maryke in ’n gevaarlike posisie, Kristien vat die pompons vas, en Schalk vind ’n oplossing vir die Ryno-situasie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa